Die wenresep om ‘n Casino te verlaat met ‘n klein fortuin – gaan met ‘n GROOT fortuin.
Sy is cheaper as ‘n please-call-me.
Hy is so maer, hy lyk soos ‘n boesmantekening.
Die pad na ‘n man se hart is deur sy borskas met n broodmes.
Hy het afhang skouers soos ‘n kasteroliebottel.
Hy het deurskynende ore soos ‘n galsiek haas.
Sy is so vet, haar hakskene bars oop.
Mag jy so oud raak dat die vlooie in jou plooie begin nesmaak.
Daai girl is so los soos ‘n ou tuinhekkie.
Die toppunt van vernuf is om ‘n ossewa op ‘n teerpad te spin.
Die definisie van spoed is om ‘n poep in ‘n rondawel se hoek vas te keer met 3 knopkierries.
Die ou is so skeel dat hy met twee skeermesse gelyk moet skeer.
Mans is soos perskes en pere – soet net voor hulle sleg word.
Hy is so lui dat hy gereeld bid om NIE werk te kry nie.